Dans Wêreldkampioenskap. Drie dogters van Primêre Meisieskool Oranje het gekwalifiseer om aan die Dans Wêreldkampioenskap deel te neem. Hulle sal Suid-Afrika verteenwoordig op 28 tot 30 Junie in Black Pool, Engeland. Die dogters kwalifiseer in die top 3 in Suid-Afrika en ontvang daarmee hul Protea kleure in dans.
Denise Breytenbach
- 12 jaar en jonger Disco Dance Solo (SA rang 3)
- 12 jaar en jonger Disco Dance Duo (SA rang 1)
- 12 jaar en jonger Disco Slowdance (SA rang 2)
Letitia De Smidt
- 13 tot 14 jaar Disco Freestyle Solo (SA2)
- 13 tot 14 jaar Disco Dance Solo Dogters (SA2)
- 13 tot 14 jaar Disco Slowdance (SA 2)
- 14 jaar en jonger Championship freestyle Solo (SA1)
- Sy kwalifiseer om aan die IDO Dance World Championship in Mulheim in Duitsland deel te neem vanaf 24 tot 27 Oktober: 13 tot 14 jaar Disco Dance Championship (SA 2)
Roselynn van Niekerk
- 10 jaar en jonger Prem champ freestyle (SA 1)
- Sy kwalifiseer om aan die IDO Dance World Championship in Mulheim in Duitsland deel te neem vanaf 24 tot 27 Oktober: 12 jaar en jonger Disco Dance Solo (SA 3)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








