Dans Wêreldkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Dans Wêreldkampioenskap. Drie dogters van Primêre Meisieskool Oranje het gekwalifiseer om aan die Dans Wêreldkampioenskap deel te neem. Hulle sal Suid-Afrika verteenwoordig op 28 tot 30 Junie in Black Pool, Engeland.…








