)

You are sponsoring

Dans Wêreldkampioenskap - Primêre Meisieskool Oranje

Dans Wêreldkampioenskap. Drie dogters van Primêre Meisieskool Oranje het gekwalifiseer om aan die Dans Wêreldkampioenskap deel te neem. Hulle sal Suid-Afrika verteenwoordig op 28 tot 30 Junie in Black Pool, Engeland.…