)

Skole tennis – Hoërskool De Aar vs Hoërskool Middelburg

Skole tennis. Hoërskool De Aar se tennisspanne het tydens ‘n skole tennis wedstryd kragte gemeet metHoërskool Middelburg. HSDA het korte mette van hul opponente gemaak en wen met die volgende tellings:

  • By die enkels wen De Aar se seuns 28-14 en die dogters 30-9.
  • Met die dubbels wen die seuns 12-7 en die dogters 15-8.
  • Met die gemengde dubbels wen HSDA 27-10.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsda.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal