“Top Achievers Program”. Hoërskool Swartland, Malmesbury, is baie trots op die skool se top A-kandidaat van die 2023 matriekgroep. Uné Beneke, het ‘n uitmuntende 92,42% in die matriek-eindeksamen behaal.
Uné is uitgenooi na die “Top Achievers Program” wat by die stadsaal in Malmesbury plaasgevind het.
“Welgedaan, Uné. Beslis ‘n voorbeeld wat ander kan volg! Jy maak al die personeel en Rockies trots.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








