Vrystaat Tennis proewe. Primêre Skool Naudeville leerder, Johandré du Plessis, is ‘n kranige tennisspeler. Hy het op 19 en 20 Januarie die geleentheid gehad om in Bloemfontein aan die Vrystaat Tennis proewe deel te neem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








