Atletiek. Op Vrydag, 19 Januarie, het Primêre Meisieskool Oranje se Atletiek by Pelliespark voortgegaan.
- Carla Ferreira verbeter die gewigstoot rekord vir dogters o. 11. Die huidige rekord is in 2020 aangeteken deur Lizé-Marie Kruger en dit was 8.33m. Carla verbeter die rekord na 8.90m.
- Mia Hasswell verbeter die diskus rekord vir dogters o. 12. Die huidige rekord was in 2019 aangeteken deur Nea Gunter en dit was 20.41. Mia verbeter die rekord na 21.35m.
- Marlé Verster (o.10)
- Carli du Plessis (o.9)
- Miné Zwiegelaar
- Aila Cilliers (o.7)
- Miné Zwiegelaar




Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








