Free State Swimming Champs. Hoërskool Goudveld leerder, Mianique Lombard, het die afgelope week tydens die Free State Champs skitterend presteer. Mianique het die volgende prestasies behaal:
- Vyf 1ste plekke
- Vyf 1ste plekke
- Aflos ‘n 3de plek
“Mianique, ons weet hierdie prestasies verg ongelooflike harde oefening en dissipline.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








