Nuwe Skoolhoof vir Uppies. HoĆ«rskool Upington is baie trots om hul nuwe skoolhoof, Mnr J-Ell Slabbert bekend te stel. Mnr Slabbert is vier jaar gelede as Departementshoof by HoĆ«rskool Upington aangestel. In 2021 is hy as waarnemende hoof aangestel. Hy het die “skip” vinnig oorgeneem danksy sy oneindige passie en leierseienskappe!
“Hartlik geluk Mnr. Slabbert. Mag hierdie nuwe hoofstuk by Uppies vir jou ‘n besonderse een wees. Uppies staan bankvas agter jou.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf