)
Nuwe Skoolhoof vir Uppies – Nuwe Skoolhoof vir Uppies

Nuwe Skoolhoof vir Uppies. Hoërskool Upington is baie trots om hul nuwe skoolhoof, Mnr J-Ell Slabbert bekend te stel. Mnr Slabbert is vier jaar gelede as Departementshoof by Hoërskool Upington…