Hooftoekennings 2023. Welkom Volkskool het hul Hooftoekennings aangebied. Tydens die geleentheid is die Hoofleiers vir 2024 bekend gemaak sowel as sport-, kultuur- en akademiese toekennings is gemaak.
Hoofleiers:
- Hoofseun: Leander Greeff
- Hoofdogter: Ezelle Ehlers
- Onderhoofseun: Nico Grové
- Onderhoofdogter: Miché Penton
- Dux-leerder: Kaylee Groenewald
- Sportman van die jaar: Nicolas Goosen
- Sportvrou van die jaar: Simoné Mouton
- Modelleerder: Simoné Mouton
- Kultuurpersoonlikheid: Audrey Hodgson



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








