)

Trio Prysuitdeling 2023 – Trio Primêr vereer sportpresteerders

Trio Prysuitdeling 2023. Trio PrimêrKroonstad, het hul leerders vereer tydens die Trio Prysuitdeling 2023, vir sportprestasies behaal gedurende 2023.

  • Lana Nel – San Souci Wisseltrofee vir beste landloopdogter
  • Liyah-Mae Mynhardt – Compuking Wisseltrofee vir beste jukskeidogter
  • Gustav Maartens – Trio Primêr Wisseltrofee vir beste tweekampseun
  • Nienke Eksteen – Trio Primêr Wisseltrofee vir beste tweekampdogter
  • Nienke Eksteen – Heinrich Loubser Wisseltrofee vir beste seuns-wemmer
  • Wian Els – André Kock en Seun Wisseltrofee vir beste seuns-tennisspeler
  • Roan Heyns – Anthonie Pelser Wisseltrofee vir beste seuns-krieketspeler
  • Franco Norval – Compuking Wisseltrofee vir beste seuns-jukskeispeler
  • Gerber Jonker – Gerber Jonker Wisseltrofee vir beste seuns-atleet
  • AJ de Witt – Rico Aucamp Wisseltrofee vir beste rugbyspeler
  • Micke-Dunay le Roux – Micke-Dunay le Roux Wisseltrofee vir beste netbalspeler
  • Uroy Jordaan – Wian Pienaar Wisseltrofee vir beste landloopseun
  • Elmi Bezuidenhout – Compuking Wisseltrofee vir beste jukskeidogter (deel met Liyah-Mae Mynhardt)
  • Christie Snyders – Cornel Loubser Wisseltrofee vir beste dogters-swemmer
  • Anika van Schalkwyk – André Kock en Seun Wisseltrofee vir beste dogter-tennisspeler
  • Leandri Cronjé – Trio Primêr Wisseltrofee vir beste dogters-krieketspeler
  • Carli Erasmus – Jolene van Schalkwyk Wisseltrofee vir beste dogtershokkiespeler
  • Leané Olivier – Zinidine Engelbrecht Wisseltrofee vir beste boogskut
  • Milandi van Schalkwyk – Anri Rautenbach Wisseltrofee vir beste dogters-atleet

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://trioprim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal