)

Prestige toekennings 2023 – Trio Primêr

Prestige toekennings 2023. Trio Primêr, Kroonstad, het leerders vereer met toekennings tydens die Prestige toekennings 2023 geleentheid.

Toekennings gemaak:

  • Triomfantelikheidstrofee – die hoogste toekenning in die skool word gemaak op grond van Leierskap, Akademie, Sport en Kultuur. Die 2023 ontvanger is Micke-Dunay le Roux.
  • Sportdogter van die jaar – Christie Snyders
  • Skoolhooftoekenning – Elné Hugo
  • Kultuurseun van die jaar – George Ströh
  • Kultuurdogter van die Jaar – Melandri Esterhuizen
  • Sportseun van die Jaar – AJ de Witt
  • Veelsydigste Sportseun: AJ de Witt
  • Veelsydigste Sportdogter word gedeel: Micke-Dunay le Roux en Christie Snyders
  • Beste Akademiese Vordering – Michael Vermaak, graad 6

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://trioprim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal