)

Beeld Skryfkompetisie – EHS-leerders presteer

Beeld Skryfkompetisie. Hoërskool Ermelo se leerders neem jaarliks deel aan die Beeld Skryfkompetisie. Die leerders het vanjaar weereens uitstekende uitslae behaal.

Isabelle Moussier het nasionaal ’n vyfde plek in die opstel-afdeling vir EAT (90% +) behaal.

Die volgende Erries is deel van die toppresteerders:

  • Ruan Grobler (HT) (90%+)
  • Raees Tikly (EAT)
  • Bongakonke Madela (EAT)
  • Hayley van der Walt (HT)
  • Mienke Cloete (HT) (85% – 89%)
  • J’Lee Willemse (EAT)
  • Melokuhle Mashabane (EAT)
  • Njabulo Nkosi (EAT) (80% – 84%)

In die persentasiegroep 81% – 85% behaal die volgende leerders plekke:

  • JF Möller (HT)
  • De la Rey Hattingh (HT)
  • Inge Greyling (HT)
  • Johan Strauss (HT)
  • Jan-Maarten van Schalkwyk (HT)
  • Isabella Burgers (HT)

Isabelle Moussier (EAT) en Ruan Grobler (HT) is aangewys as die top-leerders van die Erries.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal