)

Graad 7 Prysuitdeling – Primêre Skool Naudeville

Graad 7 Prysuitdeling. Primêre Skool Naudeville in Welkom het, tydens hul Graad 7 Prysuitdeling, leerders beloon vir uitstekende akademiese prestasies in 2023.

  • Henre Rossouw: Dux leerder, 88,22%. Hy ontvang ook ‘n Erepenning vir vier jaar ‘n gemiddelde van bo 85%; Afrikaans 88%; Wiskunde 90,3%; Natuurwetenskappe; 94,87%; Tegnologie 92,3%; Lewensoriëntering 93%
  • Cheneldi le Gras: Erepenning vir vier jaar ‘n gemiddelde van bo 85%; Skeppende Kuns: 89%
  • Elri Dannhauser: Erepenning vir vier jaar ‘n gemiddelde van bo 85%; Natuurwetenskappe 94,87%; Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe 88,6%
  • Aiden Schoeman: Erepenning vir vier jaar ‘n gemiddelde van bo 85%; Engels 86,6%; Veelsydigste leerder in die Interfase vir 2023; Deel die trofee as beste sportseun vir 2023
  • Estie Cronje: Sosiale Wetenskappe 87%
  • Ruben du Preez en Eben Bezuidenhout: deel die trofee as beste kultuurseun 2023
Van links: Cheneldi Le Gras, Estie Cronje, Ruben du Preez, Eben Bezuidenhout

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://naudies.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal