)

Tennis – Oranje Meisieskool bring bekers huistoe

Tennis. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se eerste tennisspan het vanjaar aan vier tennis toernooie deelgeneem en elkeen van die volgende toernooie gewen:

  • Rising Star Tennistoernooi
  • Amanda Coetzer Tennistoernooi
  • Gerrie Berner Tennistoernooi
  • Truida Kestell

Die eende het ook vanjaar in die seuns tennisliga gespeel en het slegs teen Grey Kollege verloor. Sekondêre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het vanjaar aan vier toernooie deelgeneem en al vier toernooie gewen.

Oranje se tennis is aan die brand!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal