)

Rapportryerbeweging – Vier Hoërskool Witteberg leerders vereer

Rapportryerbeweging. Tydens die jaarlikse prysuitdeling is vier leerders van Hoërskool Witteberg Wittebergers op grond van hul kultuurprestasies deur die Rapportryerbeweging vereer.

Die Rapportryerstoekenning word jaarliks toegeken aan leerders wat Afrikaans op vele vlakke bevorder deur deelname aan verskeie aktiwiteite.

Die volgende leerders ontvang ‘n kontantprys en skild van die Rapportryerbeweging.

  • Junior Dogter: Zané Wessels
  • Junior Seun: Heiken Venter
  • Senior Dogter: Jani de Bruin
  • Senior Seun: TJ Heyns

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal