)

You are sponsoring

Rapportryerbeweging - Vier Hoërskool Witteberg leerders vereer

Rapportryerbeweging. Tydens die jaarlikse prysuitdeling is vier leerders van Hoërskool Witteberg Wittebergers op grond van hul kultuurprestasies deur die Rapportryerbeweging vereer. Die Rapportryerstoekenning word jaarliks toegeken aan leerders wat Afrikaans…