Kerssangdiens. Op Woensdag, 25 Oktober, het die Erries hul jaarlikse Kerssangdiens in die EHS-Ouditorium gehad. Hierdie is die eerste geleentheid met die nuwe Kultuurvoorsitters, Bea Niemand en Rinus Louw, aan die stuur van sake.
Die hele diens was stylvol, gevul met ‘n Kersfees-atmosfeer en die boodskap van Jesus wat as Koning vir ons gebore is, is aangebied deur ds Zastron. Dit het almal weer bemoedig.
“Skenk ons ’n helder Somer-Kersfees, in hierdie land, o Heer.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








