Vrystaat Atletiek. Twee van Hoërskool Fichardtpark se atlete, Lize Ackerman en Cilethe Julies, is deur Vrystaat Atletiek Assosiasie se Goue medalje wenners funksie 2023 vereer.
- Lize Ackerman is beloon vir haar goue medalje, 4 x 400m dogters onder 19 aflos
- Cilethe Julies is vereer vir haar goue medalje, dogters onder 19 Hamergooi
- Mnr Louw Prinsloo, as afrigter van Cilethe Julies.
Hierdie spogfunksie het in Sasolburg plaasgevind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf