)
Vrystaat Atletiek – Hoërskool Fichardtpark atlete beloon

Vrystaat Atletiek. Twee van Hoërskool Fichardtpark se atlete, Lize Ackerman en Cilethe Julies, is deur Vrystaat Atletiek Assosiasie se Goue medalje wenners funksie 2023 vereer. Hierdie spogfunksie het in Sasolburg…