)

UCT Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Swartland presteer

UCT Wiskunde Olimpiade. Dertien leerders van Hoërskool Swartland, Malmesbury, se leerders het aan die UCT Wiskunde Olimpiade deelgeneem en het uitstekend presteer.

Die volgende leerders van Hoërskool Swartland het ‘n sertifikaat van deelname ontvang:

  • Seth Smit
  • Lungiswa Grootboom
  • Wilné Steyn
  • Valerie de Bruyn
  • Jana Steyn
  • Mila-Mari van Lill
  • Dané Beukes
  • Johann Dippenaar
  • Lara Steyn
  • Talita Engelbrecht

Hierdie leerders ontvang ‘n meriete sertifikaat as deel van die top 100:

  • Wian Cotter en Anrich Cloete – 100ste
  • Uné Benecke en Yvonne Bester – 96ste
  • Benjamin Jacobs en Eduard Mostert – 48ste

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal