Prestasie-toekennings. Hoërskool De Aar het hul leerders vereer vir prestasie in akademie, leierskap, sport en kultuur vir 2023.
Dux leerder 2023:
Hierdie toekenning is HSDA se hoogste toekenning vir 2023. Die kriteria vir die Dux leerder bestaan al die afgelope 27 jaar uit ‘n kombinasie van akademie, sport, leierskap en kultuur. Die ontvanger is Prince Rajabu.
Ere Goue sertifikaat wenners: Antoné Menne en Christiaan Raath.
Graad 8 Goue sertifikaat wenners: Marco de Carvalho, Adriano de Carvalho, Christiaan Raath, Llené Festus, Celeste de Clerk en Joshua Sequeira.

Celeste de Clerk, Joshua Sequeira
Graad 9 Goue sertifikaat wenners: Joachine Eiman, JP van der Westhuizen Anri du Preez en Darrian Brown
Graad 10 Goue sertifikaat wenners: Nicole Afrika en Charlize Barnard

Arendpunte beker: Funchal wisseltrofee vir die leerder met die meeste Arendpunte: Antoné Menne
Senior Arendpunt wenners: 1ste Antoné Menne, 2de TC Markgraaff, 3de TC Markgraaff
Junior: 1ste Karia Erasmus, 2. Marnu Deysel, 3. Liané Pretorius

Veelsydigste sportster (meeste provinsiale kleure)
- Andries Strauss Wisseltrofee – Veelsydigste Junior dogters sportster: Karia Erasmus
- W Lambrechts beker vir die veelsydigste Junior Sportster seun – Joshua Sequeira
- Jacques Rust beker vir die veelsydigste senior sportster dogter: Welmy Erasmus
- PJ Louw beker vir die veelsydigste senior seuns sportster: TC Markgraaff
Sportvrou en Sportman:
- Leigh-Vern Lamberts Wisseltrofee vir die sportvrou van 2023: Anika Steyn
- Jaco Wilkinson Wisseltrofee vir die sportman van 2023: JP van der Westhuizen
Sportpersoon van die jaar:
- Die Daniël du Toit Wisseltrofee vir die sportpersoon van 2023: Kananelo Taiwe

Veelsydigste kultuur toekennings:
- HSDA beker vir Veelsydigste seun: Leandro de Carvalho
- HSDA beker vir Veelsydigste dogter: Onthantile Matebesi


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








