SA Gym Games. Twee Graad 9 gimnaste van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool, Nicolene Arangies en Adam Kotze is tydens die Vrystaat Kompetisie verkies is om die Vrystaat Provinsie te verteenwoordig tydens die SA Gym Games.
Nicolene en Adam het vanaf 29 September tot 8 Oktober by Matsport Centre, Eldoraigne, in Centurion aan hierdie kompetisie deelgeneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








