Hokkie Bokkieweek toer: Vier hokkiespelers van Hoërskool Fichardtpark is deel van die Hokkie Bokkieweek toer na Spanje. Luke McIntyre, Thomas Mostert, Marco Huygen en Kyle de Bie is almal lede van die Fichardtpark hokkie eerstespan wat die Stadsbeker, Wesgrow reeks en Vrystaatbeker gewen het. Fichies weet julle sal ware ambassadeurs vir die skool wees. Mag julle dit baie geniet!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








