)

Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo leerders na SA Kampioenskappe

Fast 5 Netbal. Die Erries se twee Fast 5 netbal spanne het Saterdag, 8 September, aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem.

Erries se Fast 5 Netbal o.15-Rubies verloor teen Rob Ferreira en Hoërskool Middelburg met onderskeidelik 18-15 en 19-16.

EHS se o.17-Eagles se uitslae is as volg: Die Erries wen teen Rob Ferreira met 37-8 en teen HTS Middelburg met 20-18. In die kwartfinaal kom die Erries te staan teen Delmas en wen met 23-11, maar verloor teen Hoërskool Lydenburg met 16-19 in die semifinaal. Hulle speel uit vir plek drie en vier in die finaal teen Hoërskool Secunda en wen dié wedstryd met 24-20.

Hoërskool Ermelo eindig derde in Mpumalanga en kwalifiseer hiermee om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deel te neem.

Die o.15-Rubies span van EHS

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal