Hoërskool Swartland. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het Me Ané Spies verwelkom as personeellid by die skool. Sy het onlangs aangesluit by die Rockie-familie.
Me. Spies is ook ‘n oud-leerder van Hoërskool Swartland en dit is lekker om ‘n bekende gesig in die gange te sien. Sy vorm deel van die Afrikaanse Departement.
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








