)

MTB Fietsry – Hoërskool Bellville fietsryspan neem deel by Banhoek roete

MTB Fietsry. Hoërskool Bellville se fietsryspan het die afgelope Saterdag, 2 September, deelgeneem aan die vierde Skole MTB Fietsry wedren, Die wedren is aangebied deur Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch. 

Die roete is uitgelê op die bekende Banhoek roete in Stellenbosch. Dit was ‘n prettige maar baie uitdagende rit vir die span, veral met die reën wat laatmiddag begin val en die baan  baie glibberig gemaak het. 

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsbellville.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal