)

Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo skop seisoen goed af

Fast 5 Netbal. die Erries se Fast 5 netbal spanne het Saterdag, 26 Augustus, aan Hoërskool Middelburg se Fast 5 toernooi deelgeneem.

Die o.15-Rubies se uitslae is as volg:

  • Wen vs Ladybirds 9-5
  • Verloor vs Eagles 9-11
  • Verloor vs Phoenix 5-9
  • Wen vs Angels 10-7
  • Wen vs Dynamite 20-0

Die o.17-Eagles behaal die volgende uitslae:

  • Wen vs MHS 22-2
  • Wen vs Lydenburg 23-15
  • Wen vs Delmas 12-5
  • Wen vs Hoogenhout 18-2
  • Wen vs MHS 11-5
  • Wen vs St Thomas 16-1

Die Erries eindig eerste in hulle poel en kwalifiseer vir die semifiaal. Hier kom hulle te staan teen Hoërskool Lydenburg en verloor 11-17. EHS wen teen Hoërskool Middelburg in die finaal met ’n telling van 21-19. Die Eagles eindig derde in die toernooi.

Die EHS o.17 Eagles-span

Dit was ’n goeie geleentheid vir die dogters om voor te berei vir die liga wat voorlê.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal