)

EHS Tennis – Hoërskool Ermelo slaan raak by Mpumalanga finaal

EHS Tennis. Die Erries se tennisspanne het Dinsdag, 22 Augustus, in die Mpumalanga Tennisfinaal deelgeneem te Hoërskool Secunda. Al die spanne van Hoërskool Ermelo het in die finaal teen Hoërskool Nelspruit gespeel en EHS se naam hoog gehou.

Die Erries behaal die volgende uitslae:

  • Die eerste-, tweede- en derdespan seuns eindig almal tweede
  • Die vierde- en vyfdespan seuns wen die Mpumalanga-finaal
  • Die tweede-, derde- en vierde span dogters behaal tweede plekke
  • Die vyfde span dogters eindig eerste in Mpumalanga
Eriies se 4de seuns tennisspan
EHS se 5de seuns tennisspan

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal