‘Fast 5’ Netbal. Die 0.15 en 0.17 ‘Fast 5’ netbal spanne van Hoërskool Trio, Kroonstad, het vandag, Saterdag 26 Augustus, 1ste en 2de geëindig het tydens die Fezile Dabi Fast 5 toernooi. Beide hierdie spanne gaan nou deur na die Vrystaatbeker.
Trio O.17 span eindig tweede
- Hoërskool Trio vs Hoërskool Die Wilgers: verloor 6 – 11
- Trio vs Parys: wen 15 – 5
- Trio vs Thakamiso: wen 19 – 8
- Trio vs Sasolburg: wen 21 – 13
- Trio vs Affies: wen 15 – 6
Trio o.15 span eindig eerste
- Trio vs Wilgies: wen 18 – 16
- Trio vs Parys: wen 28 – 8
- Trio vs Thakamiso: Geen span
- Trio vs SHS: wen 24 – 8
- Trio vs Affies: wen 36 – 7

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








