)

Landloop – Witteberg Oos-Vrystaat en Vrystaat Kampioenskappe

Landloop. Hoƫrskool Witteberg se Landloopleerders het onlangs aan die Oos-Vrystaat en Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem. Na afloop van die byeenkomste is vier Wittebergers in die Vrystaat span ingesluit wat aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe gaan deelneem.

SA Landloop atlete:

  • Andrea Steynberg
  • Kaylin Le Roux
  • Illne Myburgh
  • Gerhard Bosser

Vrystaat uitslae:

  • Gerhard Bossert – 4de Seuns 0/16
  • Andrea Steynberg – 5de Dogters 0/16
  • Illne Myburgh – 6de Dogters 0/16
  • Kaylin Le Roux – 11de Dogters 0/17
  • Francisca Rheeder – 24ste Dogters 0/14

Oos-Vrystaat:

  • Kaylin Le Roux – 1ste Dogters 0/17
  • Andrea Steynberg – 2de Dogters 0/16
  • Gerhard Bossert – 2de Seuns 0/16
  • Francisca Rheeder – 4de plek Dogters 0/14
  • Carissa Tredoux – 4de Dogters 0/17
  • Illne Myburgh – 4de Dogters 0/16
  • Ria-Li Swanepoel – 6de Dogters 0/16
  • Zane Wessels – 7de Dogters 0/15

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal