)

Stoei Ope toernooi – Grey Kollege Primêre skool presteer

Stoei Ope toernooi. Vyf manne van Grey Kollege Primêr het baie goed gevaar tydens die Van Rooyen Stoeivereniging se Ope-toernooi die afgelope naweek.

  • Waldo de Klerk: Graad 1, Medalje in enkelmassa klas
  • Divan Potgieter: Graad 2, 1ste plek, Goud ( 8 jaar, 25kg klas)
  • Joshua Pienaar: Graad 1, 2de plek ( 7jaar, 23kg klas)
  • Eurik Van Niekerk: Graad 2, Goud ( 8 jaar, 30kg klas)
  • Hanno Basson: Graad 2 Silwer ( 8 jaar, 30kg klas)

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegeprimary.com/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal