)

Topskole Hokkie Toernooi – Oranje O.16 3de nasionaal

Topskole Hokkie Toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o.16A hokkiespan het, soos verlede jaar, derde by die Topskole Hokkie toernooi in die Paarl geëindig. Dit is veral ‘n puik prestasie as in ag geneem word dat die span elfde gekeur was.

Voor 2022 was die toernooi laas in 2019 aangebied waar OMS die kampioen was. Die o.14A’s het in hul nasionale toernooi in Stellenbosch ook verlede jaar se sesde plek herhaal.

Uitslae behaal by Topskole hokkie toernooi:

OMS o.16A hokkiespan

  • OMS wen Paarl Gim 2-1
  • Gelykop vs Affies 1-1
  • Wen St. John’s 2-0
  • Wen Menlopark 2-0
  • Gelykop vs Herschel 2-2
  • Verloor vs Bloemhof 0-2 in die halfeind
  • Wen vs Menlopark 4-1 (uitspeel om 3de plek)

OMS o.14A hokkiespan

  • Verloor vs St. Annes’s 1-2
  • Wen St. Cyprians 3-2
  • Gelykop vs Herschel 3-3
  • Gelykop vs Stellenberg 3-3
  • Wen Paarl Gim 2-1
  • Wen Menlopark 2-0
  • Verloor Rhenish 2-3 (uitspeel om 5de plek)

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal