)

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje wil vertoningslys voortsit

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die Fairtree Super 12 Hokkietoernooi word by Hoër Meisieskool Oranje aangebied vanaf 10 tot 12 Augustus. Suid-Afrika se top 12 hokkie-skole sal aan die toernooi deelneem. Die skole is Hoër Meisieskool Oranje, Eunice High School, Paarl Gimnasium, St Mary’s Waverley, Collegiate Girls’ High School, Herchel Girls School, Hoërskool Menlo Park, Rhenish Girls’High School, Hoërskool Garsfontein, Durban Girls’ High School, Pearson High School, Hoër Meisieskool Bloemhof.

Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein, die gasheerskool, se 1ste hokkiespan sal vanaf Donderdag, 10 Augustus, ’n trotse en uiters indrukwekkende vertoningslys in die Fairtree Super 12-toernooi wil voortsit. Die span was 6 uit 7 keer (2014 tot 2017 en in 2019 en 2022) die kampioen. Oranje spog ook met 46 seges, 5 keer verloor en 2 wedstryde het gelykop geëindig.

Die voorste twaalf o.18A-meisiehokkiespanne, soos op die SA-ranglys van 31 Mei, spook sake van Donderdag tot Saterdag in 42 wedstryde op die OMS-astro uit.

Oranje begin Donderdag om 08:20 teen Menlopark, 2018 se kampioen.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal