)

Free State Technical Skills – BVHS neem deel aan kompetisie

Free State Technical Skills. Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met ses talentvolle leerders. Hierdie ses leerders het op 5 Augustus deelgeneem het aan die “Free State Technical Skills School Competition” vir Motorkunde en Houtwerk.

Louwrens Pieters, Chris-Jan van Staden en Adriaan Dietrichsen het die Motorkunde-spesialiteit verteenwoordig. Dwayne Britz, Marius Labuschage en Janké Kriek het die Houtwerk-spesialiteit verteenwoordig. Hierdie leerders het hul allerbeste gegee tydens die kompetisie.

Die uitslag, na die afloop vandag, was ‘n reuse sukses. Louwrens Pieters het ‘n eerste plek behaal in die Motorkunde-afdeling. Dwayne Britz het ook ‘n eerste plek behaal in die Houtwerk-spesialiteit afdeling met Marius Labuschage wat kort op sy hakke volg in derde plek in die afdeling.

Hierdie 3 leerders dring deur na die volgende rondte van die “Skills Competition” wat in Bloemfontein sal plaasvind.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal