Einsteinklub. Die Einsteinklub leerders van Hoƫrskool Fichardtpark in Bloemfontein, het Vrydag die Universiteit van die Vrystaat se mediese fakulteit besoek.
Dit was ‘n verrykende ervaring vir die Einsteinklub leerders onder leiding van Mev Cilla Fourie. Sy het hulle onder andere touwys gemaak hoe verpleĆ«rs teoretiese kennis toepas op manikins en inoefen voordat hulle in hospitale gaan werk.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








