Karate SA. Robert Rijkheer is ‘n leerder van Grey Kollege Primêr. Robert het die naweek van 13 tot 16 Julie aan Karate SA se Ope Kampioenskap deelgeneem in Durban. Hy het dubbel goud in beide die Kata en Kumite afdelings behaal. Hy is ook vir die tweede agtereenvolgende jaar vereer op ‘n spesiale dinee met ‘n toekenning vir Nasionale Kleure in Karate.
Karate SA. Robert Rijkheer is a learner of Grey College Primary. Robert competed at the SA’s Open Championships in Durban on the weekend of 13 to 16 July. He won double gold in both the Kata and Kumite divisions. He was also honoured for the second year in a row at a special dinner with an award for National Colours in Karate.
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf
Become a Sponsor








