MPU Netbal Spanne. Ses dogters van Hoërskool Ermelo het vanaf 26 tot 28 Junie aan die All Ages-toernooi te EG Jansen in Boksburg deelgeneem.
- Marizel van Niekerk was deel van die o.15 A2-span
- Tharina Viljoen, Lenize Nel en me Madri Steenkamp, as spanbestuurder, was deel van die o.16 A1-span
- Katlego Lubambo en me U-Vandé Nortje, as afrigter, was deel van die o.16 A2-span.
- Hayley van der Walt het vanaf 10 tot 14 Julie aan die Telkom Junior Netbal-kampioenskap deelgeneem te Hoërskool DF Malan in Kaapstad. Sy was deel van die o.17 A1-span.
MPU Netball Teams. Six girls from Ermelo High School competed in the All Ages tournament at EG Jansen in Boksburg from 26 to 28 June.
- Marizel van Niekerk was part of the U15 A2 team
- Tharina Viljoen, Lenize Nel and Ms Madri Steenkamp, as team manager, were part of the U16 A1 team
- Katlego Lubambo and Ms U-Vandé Nortje, as coach, were part of the under-16 A2 team.
- Hayley van der Walt competed in the Telkom Junior Netball Championship from 10 to 14 July at DF Malan High School in Cape Town. She was part of the under-17 A1 team.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf