Barbarian Rugby. Ses Gouties is deel van die Barbarian Rugby span wat tans aan die o/19 VKB Week in Reitz deelneem. Die span het sover albei hulle wedstryde gewen by die week.
Die Gouties wat deel is van die Barbarian Rugby span is, Urban Pienaar, Ryan de Jager, Tyrece Britz, Marco-Jan Pretorius, Jonathan Olivier en Lodie van Dyk.
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








