)

Vrystaat Netbal kampioenskappe – Truida Kestell presteer

Vrystaat Netbal kampioenskappe. Laerskool Truida Kestell se o.13A netbalspan het vierde geëindig by die Vrystaat Netbal kampioenskappe tydens die naweek van 16 en 17 Junie 2023.

Die Truidjies en die Jorries se o.13A netbalspanne eindig onderskeidelik derde en vierde by die Vrystaat Netbal Kampioenskappe. Volgende jaar mik hierdie twee skole vir nommer een en twee! 

Laerskool Truida Kestell se o.13netbal spanlede is Nicke Ehlers, Marné van Zyl, Nienke van Zyl, Lucia Botha, Marné Cornelius, Chloé Nienaber, Dariska Exley en Cara Rautenbach. Die span se afrigter is Nilene Groenwald.

Truidjies en Jorries se netbalspanne

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal