Rugby. Vyf o.16 rugby spelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is ingesluit is in die VKB o.16 uitnodigingsspan.
Die vyf Witteberg spelers is:
- Rico van Vuuren
- Joubert Flores
- MC Smith
- Christiaan de Boer
- Zander Grove
Hierdie span gaan vanaf 25 tot 28 Junie aan die VKB Rugbyweek in Frankfort deelneem.
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








