)

Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Pionier

Wintersport. Op Saterdag, 29 Mei, het die Erries se wintersport spanne te staan gekom teen Hoërskool Pionier van Vryheid. ie netbal se wedstryde was vriendskaplik en die Erries se tellings getuig van mooi netbal. Die dogtershokkie speel besondere hokkie in die ligawedstryde. EHS se rugbyspanne neem die voortou teen Pionier in die ligawedstryde en wen ook al hul wedstryde.

Netbal-uitslae:

  • EHS o.14A-span wen 21 – 19
  • EHS o.16A-span speel gelykop met 11 doele elk.
  • Die tweedespan wen naelskraap met 21 – 20.
  • Die Eerstespan netbal wen met ’n pragtige 31 – 17.

Dogtershokkie uitslae:

  • EHS o.14A-span wen 7 – 0
  • Die o.15A-span wen 3 – 0.
  • Die o.16A-span wen 10 – 0
  • EHS Eerstespan Dogtershokkie wen 7 – 0
  • Die o.15A- en Eerstespan Dogtershokkie span eindig beide as liga-wenners.

Rugby uitslae:

  • EHS o.14A-span wen 59 – 0
  • Die o.15A-span wen 71 – 17
  • Die tweedespan wen 29 – 7
  • EHS Eerstespan Rugby wen 45 – 7
Chrizanne Joubert
Mariska van Biljon
Carel Jacobsz met die bal

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal