Netbal. Hoërskool Durbanville en Hoërskool Bellville het gister, 30 Mei, heerlike aksiebelaaide netbal geniet tot na die sonsondergang.
Tellings behaal:
- 0/19A – Durbies wen 37-27
- O/17A – Durbies wen 29-9
- 0/16A – Durbies wen 50-7
- 0/15A – Durbies wen 46-13
- O/14A – Durbies wen 18-7
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








