‘Mental Math’ Kompetisie. Nathan Engelbrecht, leerder van Welkom Volkskool, het bewys dat hy wiskude se baas is. Hy het ‘n tweede plek in Graad 3 se Mental Math kompetisie behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








