)

FNB Classic Clashes – EHS vs Hoërskool Piet Retief

FNB Classic Clashes. Hoërskool Ermelo het 10 en 13 Mei teen Hoërskool Piet Retief te staan gekom in ’n FNB Classic Clashes-stryd. Hierdie wedstryde het deel uitgemaak van die liga.

Op 10 Mei het die seunshokkie afgeslaan. 

Die o.16-span het eerste gespeel en het die wedstryd oortuigend met 6 – 0 gewen.  Die doelskieters is Stiaan van den Heever (2), Paul Snyman, SS Cilliers, Nicolas Steyn en Victor Burgers. 

Hoërskool Ermelo se Eerstespan Seunshokkie het na ’n harde stryd met 2 – 0 gewen.  Die doelskieters is Adam Barnard en JF Möller.

Saterdag, 13 Mei was dit die dogtershokkie-, netbal- en rugby-spanne se beurt om teen Piet Retief te speel. Ten spyte van gemenge welslae, het die Erries aanhou veg en goeie sportmangees getoon.

Die netbal se uitslae is as volg:

  • o.14A-span: verloor 12 – 17
  • o.14B-span: verloor 3 – 6
  • o.15A-span: verloor 13 – 14
  • o.15B-span: verloor 6 – 8
  • o.16A-span: verloor 13 – 23
  • Tweedespan: wen 12 – 7
  • Hoërskool Ermelo se eerstespan netbal: wen 23 – 10

Dogtershokkie vaar uitstekend met die volgende tellings:

  • o.14A-span: verloor 0 – 1
  • o.15A-span: wen 5 – 0
  • o.16A-span: wen 9 – 0
  • Tweedespan:wen 6 – 0
  • Hoërskool Ermelo se eerstespan dogtershokkie: wen 4 – 0

Die rugbytellings is as volg:

  • o.14A-span: verloor 0 – 61
  • o.14B-span: verloor 0 – 45
  • o.15A-span: verloor 12 – 14
  • o.15B-span: wen 14 – 7
  • o.16A-span: verloor 12 – 26
  • o.16B-span: verloor 9 – 15
  • Tweedespan: verloor 8 – 29
  • Hoërskool Ermelo se eerstespan rugby: wen 20 – 7

Die skaak het ook op Saterdag gespeel en EHS verloor naelskraap met sewe spelle teenoor agt.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal