)

Afrika Toutrek Kampioenskappe – Strand leerders kry medalje-oes

Afrika Toutrek Kampioenskappe. Twee leerders van HoĆ«rskool Strand in Kaapstad, Blaize Bosch en Francois Uys het vanaf 1 tot 5 Mei, as lede van die Suid-Afrikaanse President Toutrekspan, aan die Afrika Toutrek Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Albei leerders het met vyf medaljes elk huis-toe gekom.

Blaize Bosch
  • 600 kg 0.23 – silwer (klubs-afdeling)
  • 640 kg – silwer (SA verteenwoordig)
  • 600 kg 0.23 – goud (SA verteenwoordig)
  • 700 kg gemeng – goud (SA verteenwoordig)
  • 720 kg – silwer (SA verteenwoordig)

 Francois Uys

  • 600 kg 0.23 – silwer (klubs-afdeling)
  • 720 kg – goud (klubs-afdeling)
  • 640 kg – silwer (SA verteenwoordig)
  • 600 kg  0.23 – goud (SA verteenwoordig)
  • 720 kg – silwer (SA Verteenwoordig)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal