)

Vrystaat Radikaal Streeksfinaal – BVHS leerders skitter

Vrystaat Radikaal Streeksfinaal – Leerders van Bethlehem Voortrekker hoërskool het deurgedring na die Vrystaat Radikaal Streeksfinaal.

Die Streeksfinaal het op 22 April in Bloemfontein plaasgevind.

BVHS se leerders het die volgende plekke tydens die Vrystaat Radikaal Streeksfinaal behaal:

  • Graad 8 : Chloë van der Schyf – 5de plek
  • Graad 9: Zilni van Wyk – 2de plek
  • Graad 10: Sipho Nwamba – 3de plek
  • Graad 11: Mila Kotzé – 2 x 1ste plekke en 2 x 2de plekke en dring deur na die Nasionale Radikale Redenaars.
  • Anele Ncala – 4de plek

Die volgende leerders dring na die 1ste uitdunrondtes direk deur na die Nasionale Finale Radikale Redenaars wat gedurende 21 Oktober 2023 sal plaasvind:

Vrystaat Radikaal Streeksfinaal - BVHS leerders skitter
Foto vlnr: Liam-Lloyd Doman, Jana Grobbelaar, Sipho Nwamba, Leané van den Berg, Zilni van Wyk
  • Graad 9: Zilni van Wyk x2 items
  • Graad 10: Jana Grobbelaar
  • Luné Amaro,
  • Liam-Loyd Doman,
  • Leané van den Berg
  • Jana Grobbelaar (eksperimentele spanredenaars)
  • Graad 11: Susan Bender
  • Mila Kotzé

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto voorsien

Vlnr: Luné Amaro, Chloë van der Schyf, Mila Kotze, Susan Bender, Liam-Lloyd Doman, Jana Grobbelaar, Sipho Nwamba, Leané van den Berg, Zilni van Wyk

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal