)

Wildeklaver Netbaltoernooi – BHVS maak geskiedenis

Wildeklaver Netbaltoernooi. Die 0.16A-netbalspan van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool maak geskiedenis. Hulle het die eerste span geword wat uitgenooi is na hierdie spog sport-geleentheid.  Die top twee provinsiale spanne, wat op grond van hul nasionale prestasies tydens die 2022 SA- kampioenskappe, kwalifiseer en word genooi om aan die Wildeklaver Netbaltoernooi deel te neem. Die toernooi word by HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley aangebied vanaf 27 April tot 1 Mei.

Netbalspanne waarteen kragte gemeet gaan word, sluit in: Afrikaanse Hoƫr Meisieskool Pretoria, Hoƫrskool Framesby, Hoƫrskool Nelspruit, Hoƫr Meisieskool Oranje, Hoƫr Meisieskool Paarl en Hoƫrskool Rustenburg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal