)

Witteberg Monoloogfees – Eerste monoloogfees suksesvol

Witteberg Monoloogfees. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se heel eerste Monoloogfees is op 13 en 14 April by Witteberg aangebied.

Kinders regoor die Vrystaat en sover as Potchefstroom het hierdie geleentheid bygewoon. Daar was ‘n enorme opkoms en items van hoogstaande gehalte is tydens die eerste Witteberg Monoloogfees gesien.

Op die 13de het die eerste rondte plaasgevind waarna finaliste deurgedring het na die finaal. Die beoordelaars Rowlen von Gericke en Danielle Retief (beide professionele akteurs) het as beoordelaars opgetree. Hierdie geleentheid word nou ‘n jaarlikse instelling by Hoërskool Witteberg,

Die Junior leerders en wenners wat deurgedring het na die finaal:

  • Miah Grobbelaar (eerste
  • Heilene Meintjies (tweede)
  • Martyn Oosthuysen (derde)
  • Helet van Zyl
  • Tshitso Chobokoan
  • Reatile Xaba
  • Isabella Kruger
  • Leonelle van Niekerk

Senior leerders wat deurgedring het na die finaal en wenners:

  • Jana Grobbelaar (eerste)
  • Tlhono Mokoena (tweede)
  • Henke Minnaar
  • Simuné de Villiers
  • Thylo Nornier (derde)
  • Abigail Wentsel
  • Hanré Delport
  • Zahra Patel
  • Jomica Marx
  • André van Zyl
Senior leerders wat deurgedring het na die finaal en wenners:
Agter: Jana Grobbelaar, Henke Minnaar, Simuné de Villiers, Tlhono Mokoena, Danielle Retief (beoordelaar), Thylo Nornier, Abigail Wentsel, Hanré Delport,
Zahra Patel, Jomica Marx, Rowlen von Gericke (beoordelaar), André van Zyl
Nerida de Beer voor haar optrede

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal